Hermanuspietersfontein en Hermanus FynArts
Korrels van die Kromhout Kom sit aan vir 'n ete in die vatkelder Hang aan die lippe van Sandra Kotze, Wilna Snyman en Adrian van Niekerk. Hulle bespiegel en bespreek wyn en kulture oor die jare soos dit net in Afrikaans gedoen kan word. Drie gang maaltyd en komplimentêre glasie wyn ingesluit. Datum: 12 en 13 Junie 2014 Tyd: 18h30 vir 19h00 Kaartjie prys: R 200.00 pp Waar: Hermanuspietersfontein Besprekings: Anika Epos: [email protected] Net twee aande. Net 40 mense per aand. Moet dit nie misloop nie.
0 Comments
Leave a Reply. |
Archives
June 2014
Categories
All
|