Kaartjies: R100
Tyd: 19h00 MISS-FIT. Misplaas. Pas nie in nie. Nie normaal nie. Rebels in normaliteit van samelewing… Mel Burger-du Toit is ’n MISS-FIT…‘n verslaafde… Maar daar is hoop… Na 45 dae van suiwering en hoop wil sy die lewe weer onthou Soos dit was. Die liefde vir haar man, so mooi soos die papawers in die tuin, Begeertes… Maar sal sy kan sterk bly Suiwer bly? Is daar hoop Marilyn Monroe, die ikoon van verslawing, word simboliek van Mel Burger –du Toit se stryd om te oorleef in ‘n samelewing waar verslawing ‘n norm tot oorlewing geword het. Omdat die werklikheid net so groot geword het en ek nie meer daarin kan bestaan nie…nie meer wil bestaan nie. Tyd: 50 min Geen o/14 Met Celeste Slabber-Loriston en Marhette van Huysteen Regie: Shirley Ellis
0 Comments
Leave a Reply. |
Archives
June 2014
Categories
All
|